Koeksisters
2008-11-26- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Soetgoed
- Skill Level: Moeilik
- Add to favorites
Average Member Rating
(4.2 / 5)
17 People rated this recipe
Related Recipes:
Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak….
Koesisters 1
4 k meel
1tl sout
6 tl bakpoeier (30ml)
50 ml botter (4 E)
1 eier
1 en halwe koppie melk of water
Koeksister 2
12 koppies meel
1 1/2 teelepel sout
18 teelepels bakpoeier
150 ml margarien/botter
3 eiers
3 koppies melk
olie
stroop
Sif die droe bestanddele saam en vryf die botter in.
Klits die eier, voeg melk of water by en maak aan tot sagte deeg.
Knie goed tot dit glad is.
Laat dit 2 uur of langer staan.
Stroop
12 k suiker
6 k water
1 tl kremetart
1 tl gemmer (ops)
2 stukke pypkaneel (ops)
kook alles saam vir 10 minute.
Laat oornag in yskas staan.
foto: Su En Koedoe via Facebook Boerekos Kookengeniet
Comments (2)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by Flo Potgieter on May 7, 2015
Wil graag weet of hierdie koeksisters goed vries?
posted by yvonne on October 9, 2015
Ek gaan dit defnetief probeer, want ek sit met ‘n groot bestelling op hande vir Spar.
Dankie julle