Loader

Tag: Afrikaanse Resepte

Steak en Sampioen pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

  Smul lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g matured rump steak in klein blokkies gesny 1 pakkie sampioene – gewas en opgekerf 30 ml Olie 30 ml botter 1 pakkie KNORR Black Pepper sous 1 pakkie KNORR Sampioen sous 500 ml kookwater afronding: 1 ...

Read more

“Kafee op die hoek ” Vis

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Lekker bros gebakte vis is in ‘n degie 4 tot 6  hake fillets – gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper “cayenne pepper” 8 druppels “egg yellow” kos kleursel kouewater (so 2 koppie) 1 lt kooklie In lekker groot plat mengbak, sif koekmeel, sout en cayenne pepper. ...

Read more

Rolkoek – “swiss roll”

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Die geheim van rolkoek is om baie vinnig daarmee te werk te gaan sodra dit uit die oond kom, moenie langer as 10 minute bak nie, maak seker jou oond is vooraf die verlangde hitte voor jy begin om die beslag aanmekaar te sit ; geniet ! Jy het nodig ...

Read more

Prego steak rolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer  tjop tjop aanmekaar…. 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 300 ml Prego  sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak:: Marineer die vleis repies in sous vir minstens 1 uur Skroei die steaks in ’n baie warm pan met ...

Read more

Potbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies swartpeper na smaak sout na smaak 1 el bruinasyn 3 tl bisto poeier aangemaak met bietjie koue water 500ml ...

Read more

Krummelpap en suurmelk (maas) Amasi

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

250 ml water 500 ml mieliemeel halwe teelepel sout klontjie botter Bring water  tot kookpunt in ’n lekker groot kastrol, voeg sout en klontjie botter by Gooi mieliemeel in die middel van water (soos ‘n miershoop)  maak nou toe met ’n deksel. Laat vinnig kook vir so 3 minute, lig ...

Read more

Stampmielies en Bone met Spek

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Op die oudtydse manier, nes ouma sin !!   3 kop droë stampmielies 2 kop droë gespikkelde bone 200 g varkspek in blokkies gesny bietjie botter sout swartpeper na smaak **Spekkies – In bietjie botter gebraai tot liggies bruin Vroegdag gooi jou stamp en bone in ‘n lekker groot skottel ...

Read more

Basiese Wafels

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

4 eiergele 2½ k melk 160 ml olie 6 el suiker (90ml) 2 tl sout 3 k gesifte meel 20 ml bakpoeier 4 styf geklopte eierwitte 1 Meng eerste vyf bestanddele goed. Voeg droë bestanddele by. 2 Meng saam tot glad (nie te veel nie). 3 Vou eierwitte in. Bak ...

Read more

Hoender Roompot

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

6 Hoenderdye Braaivleisspeserye 250 G Swoerdlosespek blokkies gesny 4 Uie, gekap 60 Ml Fyn Appelkooskonfyt 15 Ml Worcestersous 12 Heel Uitjies, Geskil Handvol klein heel aartappels 300g Sampioene, grof gekap Aromat Na Smaak 1 pakkie beesstertsoppoeier 1 Pakkie Dik Wit Uiesoppoeier 250ml vars room 250ml melk So gemaak: Sprinkel Die ...

Read more

Basaar pannekoek in grootmaat

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

16 k koekmeel halwe kop witsuiker 3 el bakpoeier 4 tl sout dosyn eiers 1 liter kookolie 1 kop asyn 18 k koue water kaneelsuiker In lekker groot skottel , klits saam : eiers , olie, asyn en ‘n bietjie water Sif koekmeel, bakpoeier, en sout saam,  meng dan suiker deeglik deur met vingers ...

Read more