Na aap KFC

2014-07-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

3,743
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Vinger aflek lekker ….. Maak jou eie KFC – nothing beats homemade !!

2 kop meel,
4 tl paprika,
1 tl sout,
1 tl peper,
1 tl chicken stock power,
1 tl oreganum,
1 tl tarragon,
1 tl pietersielie,
1/2 tl tiemie,
grasuie, baie baie fyn opgekap
1/2 tl knoffel poeier,
1/2 tl uie poeier,
1/2 tl seldery sout.

Sif meel en al die ander bestanddele saam en maak fyn met ‘n mortar en pestle. doop hoender stukkies in eier en rol in meelmengsel wat in ‘n plastiek sak is. braai hoender stadig tot bruin. sodra dit bruin is, sit deksel op pan en bak op stadige hitte tot gaar

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!