Loader

Tag: Afrikaanse Resepte

Ham, Sampioen en Eier Bakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.9 / 5)

Smul lekker idee vir ontbyt – in jou muffin pan . 12 groot eiers 12 snye (groot ronde) bv. York Ham 1 koppie cheddar kaas, gerasper pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai sout gemaalde swartpeper *pietersielie Voorverhit oond tot 200 grade .. Spuit 12 gaatjie muffinpan met kleeffwerende sproei ...

Read more

Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians – happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies – gekneus 1 groot ui – fyn gekap 1 pakkie kits witsous – aangemaak volgens instruksies 2 kop vars spinasie – fyn opgekap 1 kop gerasperde mozzarella kaas – gerasper 1 kop cheddar kaas – gerasper ...

Read more

Gebakte Bone Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

So ietsie anders, heerlike slaai in ‘n oogknip 1 blik gebakte bone in tamatiesous 1 piesang, gekerf 1/2 koppie mayonnaise Meng als saam. Bedien dadelik Sprinkel met gekapte pietersielie. Resep deur : Ingrid Dodunski-Wild

Read more

Charl se Oudtydse Soetkoekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Hierdie is ‘n baie ou resep uit die laat 1800’s. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik. Dis ‘n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die kinders dit eers ontdek het nie. Bestandele: 750g margarien. 2,5 kg koekmeel. ...

Read more

Knars Choc-Kits Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 Ÿ  kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el fyn gemmer ‘n Knippie sout 150 g botter 1 x-tra groot eier 1 ...

Read more

Kersfees Staatmaker Gammon

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

1 tot 2 kg  gerookte varkboud (Gammon) jou duim se lengte vars gemmer, geskil en in skyfies gesny 150 ml brandewyn (opsioneel maar dit gee ‘n wonderlike geur) 200 ml heuning – warm gemaak, laat dit lekker loperig is 200 ml appelkooskonfyt 1Âœ  lt kouewater 4 el botter sout na ...

Read more

Oondgebraaide Lamsboud

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Bestanddele: lamsboud van 2 kg, met skenkel aan indien verkies 8 knoffelhuisies, gekneus 1 el droĂ« tiemie skil en sap van 1 suurlemoen (skil baie fyn gerasper) 4 el botter 2 el olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak *aartappels – opsioneĂ«l . . So gemaak: Voorverhit oond tot ...

Read more

Mayonnaise en  Kaas Broodjie

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers – geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g gerasperde cheddar kaas 5 ml gemengde droĂ« kruie So gemaak: Voorverhit die oond ...

Read more

Sweet Chilli Steak Roll getop met Uieringe

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Vinger aflek lekker een ! sommer tjop-tjop aanmekaar! (genoeg vir 2 met mini franse broodrol of 4 porsies vir gewone broodrolletjies) . Vir die Steak: 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 250 ml Sweet chilli Sauce, plus bietjie eksta vir braai 30ml olie 3 el botter peper na smaak sout ...

Read more

My “Spur style” Uieringe

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier Âœ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breĂ« pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed kan seĂ«l Sny uie in baie dun skyfies en maak ...

Read more