Loader

Charl se Oudtydse Soetkoekies

2016-12-16
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 16
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

16 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Spesery Sjokoladekoekies

  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

  • Milo-koekies

  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

Hierdie is ‘n baie ou resep uit die laat 1800’s. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik.
Dis ‘n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die kinders dit eers ontdek het nie.
Bestandele:
750g margarien.
2,5 kg koekmeel.
1,25ml fyn neutmuskaat.
60ml fyn amandels.
5ml fyn gemmer.
5ml gemengde speserye.
8 eiers geklits.
15ml varkvet.
7 koppies geel suiker.
5ml droƫ gerasperde nartjie skil.
5ml fyn kaneel.
5ml fyn naeltjies.
Sout.
250ml rooi soetwyn.
15ml koeksoda opgelos in 15ml asyn.
15ml vlugsout opgelos in 15ml melk.

Metode:
Stel die oond op 180C. Smelt die margarien en vet saam. Meng al die droĆ« bestandele saam en voeg die gesmelte margarien, koeksoda en vlugsout by. Voeg die eiers en soetwyn by en meng goed. Rol die deeg uit en druk koekies met ā€˜n koek drukker uit. Bak op ā€˜n gesmeerde bak plaat tot net bruin.

Resep aangestuur deur – Charl Marias

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!