Gebakte Bone Slaai
2016-12-16Average Member Rating
(4.3 / 5)
12 People rated this recipe
Related Recipes:
So ietsie anders, heerlike slaai in ‘n oogknip
1 blik gebakte bone in tamatiesous
1 piesang, gekerf
1/2 koppie mayonnaise
Meng als saam. Bedien dadelik
Sprinkel met gekapte pietersielie.
Resep deur : Ingrid Dodunski-Wild