Loader

Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

2017-01-14
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Pasta met Hoender en Sampioen Gebak

  • Macaroni-la-Vienna

  • Oe-la-la Tuna

  • Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

  • Eenpot Lekkerte, Macaroni en Maalvleis

Smul Randrekker

.
8 ESKORT Kaas Russians – happie groote gesny
olyfolie
2 knoffeltoontjies – gekneus
1 groot ui – fyn gekap
1 pakkie kits witsous – aangemaak volgens instruksies
2 kop vars spinasie – fyn opgekap
1 kop gerasperde mozzarella kaas – gerasper
1 kop cheddar kaas – gerasper
30 ml oreganum
5 ml tiemie
Swartpeper na smaak
3 kop rou pasta van jou keuse

.

Voorverhit oond tot 180 C.

.
Kook die pasta volgens die instruksies.
Braai die ui en knoffel in bietjie olyfolie, voeg die opgesnye Kaas Russians by die gebraaide ui en knoffel in die pan – roerbraai vir 10 minute tot goudbruin
By die gaar pasta, meng die cheddarkaas, rou spinasie en gebraaide ui en Russians deur.
Geur met oreganum, tiemie en swartpeper na smaak
Gooi alles in oodvaste bak, giet witsous oor, prinkel met mozzarellakaas en bak vir 45 minute tot goudbruin

Bedien met vars broodrolletjies en groenslaai

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!