Geelrys met rosyntjies

2013-08-22
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4 / 5)

4 5 20
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

20 People rated this recipe

19,249
Related Recipes:
  • My “Spur style” Uieringe

  • Patatwiele

  • Geurige Rasta Rys

  • Stampmielies en Bone met Spek

  • Ingelegde eiers

.. op sy beste saam bobotie of lekker kerrie of piekel vis

Bestanddele:

1 en 1/2 koppie rys
1 tl Borrie
4 kop kookwater
3 el botter
1/2 tl sout
1 kop rosyntjies
1 eetlepel Suiker

Metode:

Voeg al die bestanddele by die in groot kastrol met kookwater,
Laat goed deur kook vir min 8 min, verlaag hitte en laat nou stadig eenkant op plaat prut. As rys te droog kook, voeg dan ‘n bietjie melk by. Moenie in die ryspot roer nie. Jou geel-rys is reg as hy sag en goed uitgeswel is.

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!