Loader

Mayonnaise en  Kaas Broodjie

2016-12-06
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.9 / 5)

3.9 5 16
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

16 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie

.
Jy het nodig;

.
500 ml koekmeel
20 ml bakpoeier
250 ml volroom melk
2 groot eiers – geklits
125 ml mayonnaise
mespunt sout
20o g gerasperde cheddar kaas
5 ml gemengde droë kruie

So gemaak:
Voorverhit die oond tot 180 ° C
Smeer broodpan goed met botter
Sif die koekmeel en bakpoeier saam in ‘n groot bak.
Meng die melk, eiers en mayonnaise en voeg by die meelmengsel.
Voeg gerasperde kaas, sout en droë kruie meng deur.
Skraap die beslag in die voorbereide pan en bak vir sowat 30 minute tot goudbruin en ‘n toetspen skoon uitkom.
Laat die brood afkoel vir ‘n paar minute in pan voor jy dit op ‘n draadrak uitkeer

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!