Loader

Sweet Chilli Steak Roll getop met Uieringe

2016-11-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

Related Recipes:
  • mamma kraai se boerewors

  • Kerrie vir kerrie en rys (Ouma Elsa se resep)

  • Niertjiepastei

  • Soutbeesvleis

  • Lewer op n stokkie

Vinger aflek lekker een ! sommer tjop-tjop aanmekaar!
(genoeg vir 2 met mini franse broodrol of 4 porsies vir gewone broodrolletjies)
.
Vir die Steak:
600 g Tenderised Steak (repies gesny)
250 ml Sweet chilli Sauce, plus bietjie eksta vir braai
30ml olie
3 el botter
peper na smaak
sout na smaak
*1 mini franse broodrol of 4 Broodrolletjies
*kraakvars blaarslaai
*uieringe (sien resep onder)

Marineer die vleis repies in 20 ml Sweet Chilli Sous vir minstens 1 uur
Skroei die steaks in ’n baie warm pan met bietjie olie en botter, roerbraai nou lekker na jou smaak.
Klam aan met Sweet Chilli Sous en braai tot geurig
Geur met sout en peper na smaak

.
Vir die uieringe:
1 groot ui
2 kop koekmeel
1 tl bakpoeier
½ tl peper
bietjie sout
250 ml melk

.
*diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie
*kookolie vir diep braai
*lekker groot bak met deksel wat goed kan seël
.
Sny uie dun skyfies en maak ringe los van mekaar.
Plaas in ‘n mengbak,gooi melk oor en meng mooi deur
Plaas nou in vrieskas tot melk kristalle begin vorm
Droog nou yskoue uie snippers effens op skoon kombuis vadoek
In jou groot bak met deksel , gooi koekmeel , bakpoeier, sout en peper, sit deksel op en skud so bietjie.
Gooi nou uieringe in koekmeel, sit deksel op en skud liggies en tuimel bak al in die rondte, dat uie mooi gedek is
Verhit olie tot baie warm in ‘n diep breë pot of pan
Skud oortollige koekmeel effe af en sit hopies vol in warm olie, moenie roer nie
Dit vat paar minute, hou dop wanneer kleur begin verander,en bruin begin raak roer nou liggies deur en bak dan tot goudbruin en krakerig

.
Maak nou so:
Sny die franse broodrol in die helfte, sny oop, amper middeldeur, sit blaarslaai op, vul met repies vleis, top op met uieringe
Sit voor terwyl nog lekker warm is

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!