Loader

Roommielie Poffertjies

2018-06-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 26
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

26 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Soet Patat Plaatkoekies

  • Vetkoek Burger

  • Viskoekies

  • Tuna Poffertjies

Dis so maklik. Vinnig en baie lekker vir ontbyt, sit voor saam heuning of esdoornstroop en kaas, self lekker plan vir die kosblik, of  sommer ‘n ligte versnappering

Jy gaan nodig hê:
2 groot eiers, geklits – kamer temperatuur
2½ kop koekmeel
2 tl bakpoeier
mespunt cayenne peper (rooi peper)
1 tl sout
¾ kop melk
2 el gesmelte botter
1 blik roommielies

*500ml kookolie, vir braai

Meng al die bestanddele tot als mooi saam kom en ‘n gladde deeg vorm
Verhit olie in ‘n diep pan
Skep eetlepels vol deeg warm olie en bak so 3 min per kant tot gaar en goudbruin
Skep uit en plaas oor na kombuispapier om oortollige olie te dreineer

Bedien warm

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!