Dadel Balletjies

2014-05-04
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

2,031
Related Recipes:
  • Katjiebotter en Klapper Fudge

  • Tuisgemaakte Turkse Lekkers

  • Nutella en Rice Krispies Blokkies

  • Bar One Fudge

  • Kampvuur Poeding

Dadel Balletjies met n twist (soet suur)

250g botter,
500g gekapte dadels,
125ml suiker,
1 eier,
2 pakkies lemon cream koekies.

Smelt botter, gooi dadels by,
Klits eier en suiker saam, voeg by dadel mengsel roer lekker deur,
Maak koekies leker fyn en voeg by en meng goed.
Laat bietjie af koel. Maak hande vol meel en rol mengsel in balletjies en dan rol balletjies in klapper.
Heerlike soet suur dadel balletjies.

*Anya Tertius De Jager via Facebook Boerekos Kookengeniet*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!