Boeliebief Poffertjies

2014-04-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.4 / 5)

4.4 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

3,871
Related Recipes:
  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Roommielie Poffertjies

  • Soet Patat Plaatkoekies

  • Vetkoek Burger

  • Ingelegde eiers

Lekker vinnige happie, hetsy ontbyt, , vir die kosblik, middagete of aandete….

Jy het nodig:

500ml koekmeel
knypie sout
10ml bakpoeier
5 ml rooipeper (cayenne pepper0
1tl “crushed garlic” – knoffel.
1 eier
water of melk
1 blik (340g) boeliebief, fyngedruk
ui baie fyn gekap

Kookolie vir diepbraai
Aromat vir sprinkel

So gemaak:

Meng in lekker groot mengbak, koekmeel rooi peper, sout en bakpoeier,
Gooi uie, knoffel en boeliebief by, meng deur, maak met water of melk aan soos vetkoek poffertjie deeg.
Bak soos vetkoekie in warm olie. Strooi Aromat oor. Bedien met lekker doopsousies…!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!