Loader

Schnitzel

2016-04-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 10
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

10 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Varkribbetjie in die oond

  • Stadig Geroosterde Varkpens met Perskes

  • Oondgeroosterde Varkpens

  • Coca-Cola Varkboudtjops

  • Heuning en Gemmer Varkboud

As jy lief is vir varkvleis, is die een vir jou. Vervang jou hoenderborsies met Vark fillette (steaks) en maak die heerlikste smaakvolste Schnitzel

Tuisgemaak , die beste ,  (bedien 2)

2 x 250 g Vark fillette in “butterfly cut”  en plat as moontlik geslaan
.Gegeurde broodkrummels ~ 6 sny brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 45 min)
* ek maak sommer ‘n hele brood so droog en bere die res in ‘n ziplog sakkie of bakkie wat goed kan seel, dan is dit daar vir ‘n volgende keer.
Stamp snye 1 op ‘n slag fyn in plastiekbak , gooi oor na ander bak, herhaal tot al die brood op is,
M
eng met speserye van jou keuse (rooipeper, aromat, swartpeper, hoenderspeserye ens) na smaak
2 eiers geklits

.
*sous van jou keuse
*bietjie olie

Gooi handvol krummels in ‘n plat bak
Doop platgeslaande fillette goed in geklitse eier, gooi bietjie krummels in diep bak, plaas gedoopte eier fillette bo op, gooi nog krummels oor om bors goed te bedek, druk vas, en draai om, gooi krummels oor en druk vas, maak seker bors is mooi toe onder krummel. Sit op bord neer .Herhaal met ander borsies. Sprinkel nog krummels oor oop stukkies wat dalk nog uitsteek , druk vas. Maak nou toe met “clingwrap” of plastieksakie, en sit in yskas vir 30 min

Voorverhit oond na 180 C
Gebruik ‘n swaarboompan wat jy van die plaat na die oond kan verskuif
Verhit pan met so kwart koppie olie. Braai die schnitzel paar minute aan een kant, draai om
braai so 2 minute, druk dan in die oond. Sout na smaak. Bak so 20 min tot goudbruin en gaar.
Sit dadelik voor met sous van jou keuse

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!