Thea se Bananatert

2013-09-19
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

2,017
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

Thea deel haar gunsteling bederf met ons…

kors”:
1 x pakkie Tennis beskuitjies – of tea lovers (gekrummel)
1 et wit suiker
knypie fyn pypkaneel
4 el botter

Smelt botter, gooi suiker en pypkaneel by
Meng met fyngedrukte koekies
Druk krummelkors vas in tertbak

vulsel:
3 x baie ryp piesangs, fyngemaak
1 blikkie kondensmelk
3 tl suurlemoensap
1 eier- geskei gebruik die eiergeel

*4 et geroosterde klapper (vir sprinkel)

Voorverhit die oond tot 180C.

Meng alles goed saam in lekker groot mengbak, giet in tertdop.
Bak vir 30-40 minute lank of tot stewig.
Sprinkel klapper oor sodra uit die oond uitkom. Laat afkoel..

Bedien saam roomys of styfgekopte room…!!

*Thea Vermaak via Facebook Boerekos Kookengeniet

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!