Ilze se Heerlike klam sjokoladekoek

2013-08-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.7 / 5)

3.7 5 103
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

103 People rated this recipe

53,475
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

….dis my staatmaker resep ! koek bly vir dae lank klam!

Jy het nodig:

4 eiers
1 1/4k suiker
2 eetl fyn appelkooskonfyt
1/2t sout
1k kookwater
1/2k olie
1/2k kakao
2k koekmeel
3t bakpoeier

Klits eiers,suiker,appelkooskonfyt en sout goed saam tot romerig
Meng kakao,kookwater en olie saam
Sif koekmeel en bakpoeier by eiermengsel
Voeg kakao mengsel by
Klits alles saam
Giet in gesmeerde koekpanne
Bak 30-35min by 180’C

Versier met botterversielsel

Bydrae : Ilze Holder via Boerekos Kookengeniet Facebook

Comments (3)

  1. posted by Maria on March 17, 2015

    Baie goed resepte

  2. posted by Tracey Prinsloo on June 12, 2016

    Fantastic recipes

  3. posted by Philip van Wyngaardt on October 27, 2016

    ek het hom al geeet Ilz hy was lekker

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!