Ohhh-reo Grondboontjiebotter Tert
2013-06-27- Course: Nagereg
- Skill Level: Maklik
- Add to favorites
Average Member Rating
(2.8 / 5)
5 People rated this recipe
Related Recipes:
Ohhhh – reo verleiding….
So gemaak
Ok, krummel 25 oreo koekies, in voedselverwerker, tot koekies en vulsel goed gemeng is
Gooi in mengbak, Smelt 4 eetl botter, gooi saam krummels, druk lekker vas in tertbak.
Sit in voorverhitte oond van 160 G vir so 6-8 min, pasop vir brand , haal uit en laat goed afkoel.
1 kop Grondboontjiebotter
1/2 kop maaskaas.
2 houertjies styf geklopte room
1/4 koppie gesifte versiersuiker
Gooi Peanut botter en maaskaas in groot mengbak, room saam tot glad.
Voeg die versiersuiker by, klits tot goed gemeng en pofferig
Vou nou die geklopte room in, tot mooi glad gemeng.
Sit nou jou klitser op hoe spoed, en klits tot lekker pofferig en sag is.
Giet nou die vulsel in jou tertkors, maak gelyk,
Plaas in die yskas en laat tert goed set, vir minstens 3 ure
Ok, krummel 25 oreo koekies, in voedselverwerker, tot koekies en vulsel goed gemeng is
Gooi in mengbak, Smelt 4 eetl botter, gooi saam krummels, druk lekker vas in tertbak.
Sit in voorverhitte oond van 160 G , vir so 6-8 min, pasop vir brand , haal uit en laat goed afkoel.
1 kop Grondboontjiebotter
1/2 kop maaskaas.
2 houertjies styf geklopte room
1/4 koppie gesifte versiersuiker
Gooi Peanut botter en maaskaas in groot mengbak, room saam tot glad.
Voeg die versiersuiker by, klits tot goed gemeng en pofferig
Vou nou die geklopte room in, tot mooi glad gemeng.
Sit nou jou klitser op hoe spoed, en klits tot lekker pofferig en sag is.
Giet nou die vulsel in jou tertkors, maak gelyk,
Plaas in die yskas en laat tert goed set, vir minstens 3 ure… heerlik..!!
.