Knoop Broodjie

2018-03-07
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

1,560
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Maklike en oulike manier met winkeldeeg om ‘n broodjie mooi te laat vertoon
 
1 pakkie winkeldeeg
1 eier geklits
bietjie koekmeel om oppervlak mee te sprinkel
botter gesmeerde oondpan
 
Voorverhit oond 180 C
 
Druk deeg plat op koekmeel oppervlak
Deel in 2 dele, en rol nou lang repe

Kruis die deeg soos ‘n + teken

 

Vou punt C links oor en onder punt D
Vou punt D oor na regs waar punt C was

 
Vou nou punt A af ondertoe linkskerkant van punt B
Vou nou punt B op regs verby waar punt A was
 
Herhaal die proses tot deeg ophou, knyp punte saam en vou onder die broodjie in
 
Plaas gevlegde broodjie op gesmeerde bakplaat en laat rys 1 uur
Smeer met geklitse eier, bak in voorverhitte oond vir 30 min tot gaar en goudbruin

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!