3 Bestandele Yskaskoek

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 22
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

22 People rated this recipe

6,121
Related Recipes:
  • Wortel & Vanilla Sponspoeding

  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

Maklike nagereg met 3 bestandele Yskaskoek

Bestandele:
3 Pakkies Instant pudding (aangemaak soos aangedui op pakkie)
1 na 2 pakkies tennisbeskuitjies, ‘cream crackers’ of vingerkoekies
250ml room (styfgeklop)

Metode:
Pak tennisbeskuitjies onder in bak
Smeer jou 1ste laag poeding
Pak weer beskuitjies
Smeer 2de laag beskuitjies
Gaan so aan tot al die beskuitjies en poeding klaar is.
Jy kan soveel lae pak soos jy wil.

Sit in yskas vir tenminste 6 ure of oornag

Voor opdiening;
Smeer styfgeklopte room bo-op
Nou kan jy oorstrooi sjokolade stukkies oor, stukkies kersies, neute, geroosterde klapper of sjokolade sous, of enige van jou kombinasies, pas aan na jou eie smaak.

Wenk:
Jy kan 3 verskillende poedings gebruik bv. vanilla, butterscotch en piesang. Dit sal die nagereg mooi laat vertoon.
Gooi bietjie Old brown sherry oor die koekies ook indien verkies.

Recipe Type: ,

Comments (2)

  1. posted by Magda van Zyl on May 6, 2015

    Lyk na baie lekker resepte

  2. posted by Christelle on October 18, 2016

    I would like to print this recipe please!

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!