SJOKOLADE MOUSSEKOEK

2014-11-02
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 9
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

9 People rated this recipe

3,154
Related Recipes:
  • Bobaas Melktert met Smeerkors

  • Sjokolade Karamel Koek met Oemf !

  • Muesli Crunchies

  • Permantige Sjokoladekoek

  • Granadilla Pynappel Yskastert

SJOKOLADE MOUSSEKOEK ~ deur: silvesther

Benodighede

vir die sponskoek
1 koppie suiker
1 koppie meel
½ koppie warm sterk koffie
3 t bakpoeier
2 eetlepels kakao
1 t sout
½ koppie olie
1 t vanilla essence
4 eiers geskei

SJOKOLADE MOUSSE
250 ml Stork Cremendous ( of enige ander room)
1 blik karamel (of blik gekookte kondensmelk)
6 eetlepels kakao

Bereiding
Voorverhit oond op 180 grade C

SJOKOLADE SPONSKOEK
Klits suiker,warm koffie en kakao goed saam tot afgekoel
Skei die eiers en klits die geel van die eiers 1 voor 1 by
Voeg olie toe en klits goed
Voeg droë bestandele toe
Meng goed
Klits die eiwitte styf
vou die geklitste eiwitte goed in die mengels met ‘n yster lepel
Skink in oondpan
Bak vir ongeveer 30 minute teen 180 grade C

Laat afkoel op draadrak

SJOKOLADE MOUSSE
Klop die stork cremendous ( of ander room) styf
Voeg die blik karamel by die room .
Voeg die kakao by en klits tot die kakao opgelos is

Versier die Sjokoladesponskoek met die mousse

Verkoel vir minstens ‘n uur

Geniet

Recipe Type:

Comment (1)

  1. posted by Elna on July 21, 2015

    Goeiedag
    Stuur asb vir my n lekker Moist resep van n chocolade koek.
    Baie dankie

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!