Loader

Recipes With Course: Ligte Maal

Tuna en Groente Pof Pakkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

………is maklik om te maak en lekker!! Jy het nodig: 1 blikkie tuna – chunks 6 sampioene in skywe 1 geel soetrissie in blokkies 1 rooi soetrissie in blokkies 1 ui, gekap Hand groen olywe in snye 2 kop gevriesde gemengde groente 2 knoffelhuisies 1/2 teelepel paprika knypiel sout 1/2 ...

Read more

Warmbrakkies met Whiskey Uie, Spek en Kaas

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Warmbrakkies opgedollie…. heelik..!! Jy het nodig: 8 Worsies van jou keuse, gebraai (2 per rolletjie) 4 Broodrollejties 3 medium uie, dun ringe gesny, 4 tl botter 3 tl bruinsuiker 2 et vars gemaalde swartpeper 1/3 Kop whiskey 800g Spek, opgekap en lekker krakerig gebraai sweet chilli sous Lekker gerasperde gouda ...

Read more

Kaas Hamburger Pastei

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Tuisgebak…vars en heerlik..!! Jy het nodig sonneblomolie om patties te braai 4 klaargemaakte hamburger-patties 8 snye cheddarkaas 2 velle (400 g elk) blaardeeg 1 eier, geklits So gemaak: Verhit jou oond tot 220 °C. Braai die hamburger-patties vir so 2 minute weerskante tot bruin. Plaas 4 snye kaas (ewe ver ...

Read more

Hoender Pasteitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Bestandele: 1 pak gemengde hoeder stukke 1 bottel wit wyn (ek gebruik sommer droe wit wyn) – sout en peper na smaak – Mixed herbs na smaak – Hoender speserye na smaak 250ml room 2 uie fyngekap en gebraai 1 pakkie sampioene fyngekap en gebraai 1 pakkie hoender room sop ...

Read more

James se visbredie..

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

James se Kerrie Visbredie met brood- James via Facebook ….Hy’s nederig, hy’s koniningskos! Groot blik sardyne in tamatiesous ( of hake fillete as jy moet.. ) 1 tpl 5ml vis marsala of gewone soort 1 tlpl 5ml kerrie ( sterkes.. Dis nog winter, mos.. ) 1 x groot ui, fyngekap ...

Read more

Pikante Hoendervlerkies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker vingerhappie,  sit voor saam lekker brand dipsous.. Bestanddele: 18 Hoendervlerkies Kookolie 2 med ui gerasperde 2 eetl gepersde knoffel 1 tl vars gemmer wortel fyn opgesny 1 Kop tamatiepuree 1 Kop tamatiesous ½ Kop asyn ¼ Kop worcestershiresous ½ Kop bruinsuiker 1 tl chilli paste 1 tl  suurlemoenpeper 2 ...

Read more

Romerige Spinasie en Spek Tert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

tertkors: 100ml margarien gesmelt 2 koppies  “Bacon”  gegeurde sout koekies, fyngedruk Spinasie vulsel: 2 koppies gaar spinasie,gedreineer,  wat met fyn 1/2 rou uie gemeng is 1 pakkie spekvleis, opgesny rof 1 koppie maaskaas 1 1/2 koppie suurroom 5 eiers, geklits halwe koppie fetakaas parmesaankaas fyn gerasper sout en swartpeper na ...

Read more

Japtrap Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Bestanddele 250g spek 250g blokkies ham 640 g weense worsies 500g gerasperde kaas 2 eetlepels gekapte pietersielie 6 eetlepels meelblom 6 teelepels mostert sout en peper na gelang 2 koppies melk 2 eiers Metode Snipper kouevleis, spek en worsies. Voeg kaas en pietersielie by. Meng meel en mostert en gooi ...

Read more

Ben se Hamburger

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ek deel graag met julle een van my (en my seun) se gunstelinge: ALLERLEKKERSTE HAMBURGERS – Ben van der Merwe – via Facebook 1 kg steakmaalvleis; 15 ml (1 e) fyn koljander; 5 ml (1 t) fyn kaneel; 2 uie, fyn gekap of gerasper; 3 knoffelhuisies, fyn gekap; 5 ml ...

Read more

Maklike Steak & Kidney Pastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

  Bestanddele: 500g niertjies (bees of skaap, skoongemaak en in hap-grootte blokkies gesny) 1kg chuck steak blokkies (Ongeveer 2,5cm x 2,5 cm) 3 groot uie in kwarte gesny 2 k water Aromat na smaak Peper na smaak 2 pakke skilferkors 3 tl bisto aangemaak met bietjie water Braai jou niertjies ...

Read more