Loader

Maklike Steak & Kidney Pastei

2011-07-16
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Wors en Boontjie Kerrie met Pasteikors

  • Kortpad Kul Quiche

  • Bobotie Pot Pasteitjies

  • Pizzadeeg

  • Bobaas Pastei

 

Bestanddele:

500g niertjies (bees of skaap, skoongemaak en in hap-grootte blokkies gesny)
1kg chuck steak blokkies (Ongeveer 2,5cm x 2,5 cm)
3 groot uie in kwarte gesny
2 k water
Aromat na smaak
Peper na smaak
2 pakke skilferkors
3 tl bisto aangemaak met bietjie water

Braai jou niertjies en steak in bietjie olie tot steak mooi bruin is.
Gooi als in ‘n stoompot saam met die uie, aromat en 2 k water.

Stoom ongeveer 30 min verwyder deksel, roer aangemaakte bisto in tot dik en souserig

Gooi in oondvaste bak en bedek met skilferkors.

Smeer kors met bietjie melk en 1 eier geel gemeng.

Bak in 180C oond tot goudbruin.

.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!