Pikante Hoendervlerkies

2011-07-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

1,291
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

Lekker vingerhappie,  sit voor saam lekker brand dipsous..
Bestanddele:

18 Hoendervlerkies
Kookolie
2 med ui gerasperde
2 eetl gepersde knoffel
1 tl vars gemmer wortel fyn opgesny
1 Kop tamatiepuree
1 Kop tamatiesous
½ Kop asyn
¼ Kop worcestershiresous
½ Kop bruinsuiker
1 tl chilli paste
1 tl  suurlemoenpeper
2 tl suurlemoensap
1 Kop Water
sout na smaak

So gemaak:

Verhit olie in diep pot en braai Ui, Knoffel ,Gemmer tot  uite deurskynend raak.
Voeg res van bestanddele by uiemensel roer deur braai liggies vir 15  min saam
Verwyder van plaat , laat heeltemal afkoel.
Sit hoendervlerkies in die bak, gooi marinade mengsel oor, bedek met kleefplastiek, hou oornag in yskas
Sit in voorverhitte oond van 180C , sprinkel bietjie kookolie bo-oor, en bak, gebruik marinade om kort-kort te bedruip.

.

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!