Loader

Recipes With Course: Ligte Maal

Garnaal biryani

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

  Bestanddele: 1 kg uitgedopte garnale 1 koppie rys 2 groot uie gekap Groot stuk Gerasperde vars Gemmer 2 naeltjies 6 groot knoffelhuisies fyn gedruk 2 groen brandrissies 1/4 koppie klapper 2 teelepel garam masala 1 eetlepel lemmetjiesap 2 lourierblare 1/4 koppie botter Klein blikkie ertjies Cashewnuts fyn gemaal Rosyntjies ...

Read more

Tuisgemaakte Worsrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

  Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na smaak 2 snye witbrood (gekrummel) 25ml asyn 10ml koljander knypie kaneel Deeg: 4 x 250ml koekmeelblom 500g botter 1 eiergeel 5ml sout 12.5ml suurlemoensap 250ml water Vulsel: Braai al die vulsel bestanddele saam totdat die vleis ...

Read more

Romerige aspersie en vis gebak

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

  Bestanddele 750 g Witvis porsies 1 klein ui, fyngekap 1 blik Aspersiepunte (460 g) 2 kopĀ Melk 12,5 ml Mosterdpoeier 1 opgehoopte eetlepelĀ Ā Mielieblom 150 g Cheddarkaas, gerasper Ā plus bietjie ekstra vir sprinkel Sout en Peper na smaak Metode Voorverhit oond tot by 180 Ā°C. Verwyder die vel van die stokvis ...

Read more

Calamari en salsa Slaai

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 tot 2 ontpit en gekapte brandrissies 1 klein fyngekapte ui 30g fryngekapte vars koljander 1 geel ontpitte en in blokkies gesnyde soetrissie 1 fyngesnyde seldery stingel 2 gesnyde tamaties 30ml lemmetjie- of suurlemoensap 50ml olie 2 avo’s geskil en in blokkies gesny 800g calamari-ringetjies 1 pakkie roketblare 1. Meng ...

Read more

Pannekoek-slaapsak

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Pannekoekbeslag 3 x 250 ml koekmeel 3 groot eiers 175 ml koppie olie 25 ml asyn 3 ml sout 15 ml bakpoeier 4 x 250 ml water Metode Klits eiers en water baie goed. Gooi kookolie, asyn en sout by en klits weer goed. Gooi meel by en klits. Gooi ...

Read more

Steurgarnale met knoffel en jalapeno-rissie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Bestandele 60 ml olyfolie 2 knoffelhuisies, fyngemaak 5 ml paprika 2 jalapeno-rissies, gekap 1 kg heel steurgarnale, afgedop en met die sterte nog aan 30 ml brandewyn 30 ml suurlemoensap Metode Gooi die olyfolie in n groot pan en verhit dit oor medium hitte. Gooi die knoffel, paprika en rissies ...

Read more

Biltong en Bloukaassop

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Bestanddele 125 g botter 250 g koekmeel 250 g gerasperde cheddar/ soetmelkkaas 125 g bloukaas in blokke gesny 4 hande vol biltong,(gekerf ) 2 l kookwater 500 ml melk 3 eetlepels port 2 hoenderekstrak Sout en peper na smaak Metode Smelt die botter in die soppot. Gooi die meel by ...

Read more

Sampioen tert

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

Hierdie tert is heerlik saam met braaivleis Kors Ā½ koppie gerasperde kaas Ā½ koppie meel Ā½ koppie Sagte botter Meng alles liggies en druk uit in Ʊ 30×20 cm oondpan en hou eenkant. Vulsel 3 Pakkies sampioene opgekerf 1 koppie room 3 eiers, geklits 250g gerasperde cheddar kaas Verhit oond ...

Read more

Biltongsop

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

2 uie, gekap 100 g botter 2 knoffelhuisies, fyn gedruk 60 ml koekmeelblom 500 ml ligte hoenderaftreksel 250 ml warm volroommelk 125 g beesbiltong, fyn gekap 60 ml bloukaas, gekrummel 60 ml fetakaas, gekrummel Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Braai die uie in die botter tot sag. Voeg ...

Read more

TUNATERT

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

KORS BESTANDDELE 125 gr margarine in blokkies 65 ml kookwater 250 ml bruismeel METODE Gooi kookwater oor margarine en roer tot sag. Voeg meel by en meng tot sagte deeg. Voer ā€˜n gesmeerde tertbord met deeg uit. VULSEL BESTANDDELE 1 blik tuna ā€“ gevlok 4 ml pietersielie 3 groen snoep ...

Read more