Pynappelbier

2007-05-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

3,434
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Ingelegde eiers

  • Heerlike Groenboontjie Bredie

  • Heuning Tjops

Gebruik die skille van pynappels of heel pynappels wat gewas en in stukke gekap is.

Plaas vrugte in ‘n emalje- konfytkastrol of -emmer en bedek met kookwater (750 ml water vir die skille van 2 pynappels).

Voeg suiker by na smaak. Laat 12 tot 18 uur lank op n warm plek staan. Syg deur n klam doek, giet in bottels en kurk toe.

Laat 2 tot 3 dae lank staan en sit dit yskoud voor.

Recipe Type:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!