Loader

Recipes With Course: Ligte Maal

Dubbele Kaas Pitta Pizza’s

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Jy het nodig: (genoeg vir 6) 6 pitta broodjies 6 tl tamatie puree 3 ryp tamaties in dun skywe gesny 1 rooi soetrissie, repies gesny 1 groenrissie, repies gesny 4 knoffelhuisies, gekneus en fyn gedruk 3 chorizo worsies , gaargemaak , skyfies opgesny 200 g repies spek , gehalveer en ...

Read more

Smul Worsrolpasteie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Reg in 30 min, tuisgebak die beste ! (genoeg vir 6 pasteitjies) 1 rol blaardeeg – ontdooi 6 varkworsies – liggies gaargemaak~ afgekoel 2 eier, geklits Voorverhit oond tot 200 C vir afskop bak, en verlaag na180 C deur bak proses Rol die deeg oop op ā€™n skoon werkoppervlak, hou ...

Read more

Bobotie Sub’s

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Lekker vinger aflek lekker smul die !! 1 Franse Broodrol (of dan enige rolletjie van jou keuse ) Mozzarella kaas Bobotie frikkadelle Bolognese sous Bobotie Frikkies: 1 kg topside maalvleis 1 ui gekap 2 knoffeltoontjies, gekneus en fyn gekap 2 el tamatie puree 1 el blatjang handvol rosyntjies 1 eier ...

Read more

Vetkoek Burger

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

… vinger aflek lekker !! Vir die vetkoek: lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie ā€œready madeā€ deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak ā€œunsentedā€ Ā  oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

Viskoekies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

1Ā groot blikĀ sardyneĀ inĀ tamatie of rissie sous 2Ā blikkies tuna,Ā chunks ~ gedreineer 1 kleinĀ ui fyn opgekap 2 knoffeltoontjies gekneus en opgekap halwe groen soetrissie fyn opgekap 2Ā eiers ~ liggiesĀ geklits 6 el koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak rooipeper na smaak wit peperĀ na smaak knippie sout 500 ml kookolie Verwyder die sardyne se ...

Read more

Heerlike Winkeldeeg Vetkoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Spaar jouself moeite met die lekker vinnige resep, Ā lewer so 6 vetkoeke 1 pakkie “ready made” deeg by supermark 750 ml kook olie om vetkoek in te braai 1 swartsak “unsented” Ā  oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste) Sprinkel bietjie olie op jou ...

Read more

Skotse Eiers

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Bestanddele: Ā· broodkrummels Ā· 4 Ā varkworsies Ā· Koekmeel Ā· Sout Ā· AromatĀ  Ā· gemengde kruie Ā· 1 geklitste eier Ā· 4 gekookte eiers . olie Instruksies: Ā· GeurĀ die eier en klits , hou eenkant, geur nou jou broodkrummels met Aromat , knippie sout en gemengde kruie in ‘n aparte bak ...

Read more

Maritza se Spinasie en Feta Pizza

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

Lekkerste Vleislose Maandag Ete BossieĀ Spinasie Wit Cheddar Kaas ~ na smaak Feta Kaas~ na smaak Sy pizza winkel of gevriesdes Sampioene afgewas , gekap en gebraai sout, peper en kruie na smaak 1 pizza basis gekoop Ā by pizza winkel of gevriesdes Voorverhit oond na 180C Kook Spinasie n Klein bietjie ...

Read more

2 Keer bak Souttert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

  1 pakkie spek, grof gesny 200g gerookte of kaasworsies opgesny in happie groote 1 tamatie, dun skywe gesny Marmite 1 kop koekmeelblom 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzerella kaas 5ml bakpoeier 5ml mosterdpoeier mespunt rooipeper knypie tiemie 4 el koue harde botter 2 eiers geklits 1 ...

Read more

OBS Mac en Bully Beef Delight

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2.1 / 5)

Vir ons pasta liefhebbersBedien 4-6 mensies hang af op porsies 1 pak sampioene 1 pak skouer spek in blokkies gesny (ek het die smoked een gebruik) 1 ui opgekerf 1 k gemengde groente (ek het ertjies en sweetcorn gebruik) maar dit is u keuse 3 k gerasperde cheddar (u keuse) ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!