Maritza se Spinasie en Feta Pizza
2015-03-16- Course: Ligte Maal
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3.7 / 5)
3 People rated this recipe
1,928Related Recipes:
Lekkerste Vleislose Maandag Ete
Bossie Spinasie
Wit Cheddar Kaas ~ na smaak
Feta Kaas~ na smaak
Sy pizza winkel of gevriesdes
Sampioene afgewas , gekap en gebraai
sout, peper en kruie na smaak
1 pizza basis gekoop by pizza winkel of gevriesdes
Voorverhit oond na 180C
Kook Spinasie n Klein bietjie en dreineer
Maak seeker oortollige water is uit gedruk,anders Raak pizza nat.
Sprei eweredig oor pizza basis, gevolg met gebraaide sampioene
Sit feta oor en dan genoeg wit cheddar oor.
Sprinkel met kruie van jou keuse
Bak vir ongeveer 30 min of tot goudbruin gebak
Maritza Farham via Boerekos