Loader

Heerlike Winkeldeeg Vetkoek

2015-04-10
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.2 / 5)

4.2 5 5
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

5 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Spaar jouself moeite met die lekker vinnige resep,  lewer so 6 vetkoeke

1 pakkie “ready made” deeg by supermark
750 ml kook olie om vetkoek in te braai
1 swartsak “unsented”   oop gesny dat dit lekker groot is (dit werk vir my die beste)

Sprinkel bietjie olie op jou werksoppervlak
Plak die helfte van die swartsak vas op die olie, laat lang ent voor afhang
Vryf die sak lekker plat, en smeer weer baie liggies op met olie
Vryf jou hande sommer ook bietjie olie, haal deeg uit sakkie
Druk nou die deeg plat in ovaal vierkantige vorm, so 3 cm dik
Smeer jou skerp gladde mes met olie
Sny nou in sy lengte af , in die helfte, dan elke helfte weer in 3 gelyke dele
Jy het nou 6 dele, spasieer uitmekaar , smeer liggies met vingerpunte
druppel of 2 kookolie
Vou die lang helfte van die sak bo oot die vetkoek, seel liggies sy kante.
Laat dubbel die hoogte rys

Verhit olie. Tel nou die deeg stukke op en plaas versigtig in matige warm olie.
Verkieslik een op ‘n slag.
Braai eers aan eenkant tot ligbruin en keer dan om en braai aan anderkant tot ligbruin.
Giet met ‘n soplepel gedurig warm olie oor terwyl jy bak
Die vetkoek sal sommer veerlig voel.

Sit voor met lekker sop, kerrie maalvleis, kaas en konfyt, hoender en mayonaise, eindloos lekker !!

Recipe Type: Tags: , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!