Loader

Rice crispie blokkies

2013-10-08
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.3 / 5)

3.3 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Sjokolade Balletjies

  • Munchies

  • Toffie Appels

  • Strooperige Koeksisters

  • Pofferige Meringues

die is my kinderdae van onthou bederf

3 el botter
30 wit malvalekkers
5 koppies rice crispies
1 tl vanilla
spray & cook

Smelt botter in lekker groot pot en gooi malvalekkers by
Oor lae hitte bring tot kookpunt terwyl jy roer tot gemelt – mooi gladde mengsel.
Haal pot van plaat af en roer vanilla by, gooi rice crispies in roer mooi deur en laat afkoel
Spuit langwerpige pan met Spray & cook.
Druk die afgekoelde malvalekkermengsel vas in pan
Sny in velangde blokkies en laat heeltemal in yskas koud word

*Elizna Slabbert via Boerekos Kookengeniet *

Recipe Type: Tags: , , , , , Ingredients:

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!