Recipes With Course: Gebak Koekmeel
Klam Sjokolade Koek
Bestanddele: 1½ koppie strooisuiker 125ml botter 125ml kakao 250ml warm water 500ml meelblom 2 eiers 125ml karringmelk 10ml vanilla 5ml kremetart 5ml koeksoda ¼ teelepel sout So gemaak: Meng kakao met warm water. Meng koeksoda met karringmelk. Sif droë bestandele. Klop botter en suiker goed. Klop eiers goed. Voeg ...
Read moreKersfees sjokolade rolkoek
Bestanddele: 3 eiers 75 g strooisuiker 2 el cocoa poeier 65 g koekmeelblom, Vir die versiering: 200 g botter 250 g versiersuiker 200 g shokolade Method Voorverhit oond na 180 g cel 1. Berei ‘n 30 x 23 cm pan voor (smeer pan met botter , le uit met ...
Read moreOnvergeetlike klam Koffie Sjokoladekoek
Die geheim van ‘n klam sjokolade koek le in die vervanging van botter met olie, en hierdie resep doen dit!!! Eenvoudig , een bak mengsel wat verseker een van jou gunstelinge gaan word. Bestanddele: 2 kop koekmeel ¾ kop cocoa poeier 1 ½ tl bak poeier 2 tl koeksoda ...
Read moreTuisgebakte Tennisbeskuitjies
5 koppies koekmeel 1½k koppies klapper 5 eetlepels stroop 2 tl koeksoda knippie sout 1 k suiker 3 eetlepels botter 3 eiers geklits 2 tl kremetart 1 tl vanilla kwart koppie melk Voorverhit oond na 190 grade C Sif meel en die kremetart saam. Voeg nou jou suiker , ...
Read moreTuisgebak Mariebeskuitjies
1 koppies mielieblom 9 koppies koekmeelblom 3 koppies botter 1 tl sout 1 koppie melk 3 koppies suiker 2 tl koeksoda Voorverhit oond tot 200 grade Celcius Plaas koeksoda, suiker & melk in kastrol, brin tot kookpunt Roer vir een minuut as dit begin opbruis & haal dit af ...
Read moreOutydse Koffiekoekies
Bestanddele: 2 kg koekmeelblom 7 ml sout 625ml geelsuiker 750 g botter 110 ml skoon varkvet 400 ml stroop 25 ml koeksoda 250 ml baie sterk swart koffie 15ml vanieljegeursel So gemaak: 1. Meng meel, sout, suiker in groot skottel. 2. Frummel botter en vet daarin. 3. Voeg die ...
Read moreRoomkaas muffins
435 ml bruismeel 2 eiers, geklits 65 ml olie 100 ml aarbeikonfyt 125 ml strooisuiker 65 ml gemengde bessie- of aarbeijogurt Vulsel 50 g roomkaas 30 ml (aarbei, moerbei of pruim ) konfyt versiersuiker om bo-oor te sif Stel oond op 180°C. Smeer of bespuit ‘n muffinpannetjie. Sif meel ...
Read morePiesangbroodjie gesondheid
Bestandele: 3 oorryp piesangs 100g botter 1/2 koppie suiker 20 ml grondboontjiebotter twee eetlepels heuning 500 ml meel 2.5 ml bakpoeier 2.5 ml koeksoda knippie sout 50 gram amandel vlokkies 50 gram pampoenpitte 25 gram gekrummelde pekan neute Metode: Voorverhit oond na 180 grade. 1. Rooster die amandel vlokkies ...
Read moreSoetmelkbeskuit
2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg die suiker en sout ...
Read moreCoca-Cola Sjokoladekoek
Bestanddele: 500ml meel 500ml suiker 5ml sout 250g botter 45ml kakao 250ml coca-cola 375ml marshmallows, in kwarte gesny 5ml koeksoda 125ml karringmelk 2 eiers, geklits 5ml vanieljageursel Voorverhit oond na 180°C Sif die meel en sout saam. Voeg suiker by. Verhit die botter, kakao en coca-cola saam tot die ...
Read more