Tuisgebakte Tennisbeskuitjies

2010-09-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.3 / 5)

4.3 5 8
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

8 People rated this recipe

3,638
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

 

5 koppies koekmeel
1½k koppies klapper
5 eetlepels stroop
2 tl koeksoda
knippie sout
1 k suiker
3 eetlepels botter
3 eiers geklits
2 tl kremetart
1 tl vanilla
kwart koppie melk

Voorverhit oond na 190 grade C

Sif meel en die kremetart saam.
Voeg nou jou suiker , klapper en sout by.
Vryf botter met vingerpunte in.
Maak koeksoda aan met ‘n bietjie melk.
Voeg stroop by geklitste eier en roer deur
Meng koeksoda mengsel by eiermengsel
Voeg vanilla by meng goed deur
meng nou vloeistof in droë bestanddele in. Meng deeglik.
Rol dun uit en druk of sny jou eweredige vierkante uit
Prik elke koekie met tandestokkie
Plaas op gesmeerde bakplaat

Bak by 170  C tot goudbruin. 10 – 15 min

Comment (1)

  1. posted by Judy on July 24, 2016

    I have searched for a tennis biscuit recipe for ages, glad to have found this one but I don’t know what baobab is (other than the tree). Could you please let me know what it is. Thanks. Feeling quite homesick reading all the lovely SA recipes.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!