Recipes With Course: Gebak Koekmeel
Rolo-Milo Muffin
…. o soete sondes… .!! 1½ koppies milo poeier 1 pakkie rolo sjokolade lekkers 1 ½ koppie bruismeel 1 ½ koppie volroom melk 5 el botter – gesmelt 1 groot eier geklits ½ koppie melk (gewone) sjokolade gebreek ½ koppie wit sjokolade, gebreek Voorverhit oond 200°C Sif koekmeel , gooi ...
Read moreWildsbiltong – en – Kaasskons
Absoluut ‘n wenner…!! Jy het nodig: 100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml baie fyn wildsbiltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier So gemaak: Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die ...
Read moreSpek en Mieliebroodjie in n blik
Heerlik saam enige maaltyd…!! Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 250 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit ...
Read moreBiltong Happies
SOUTKOEKIES VIR BILTONGHAPPIES 250ml (1 k) koekmeelblom 2.5ml (½ t) sout 1ml (¼ t) peper ‘n knippie rooipeper 15ml (1 e ) botter of margarien 125ml (½ k) gerasperde kaas Koue yskaswater om deeg aan te maak Voorverhit die oond tot 180 ºC (350 ºF) Sif droë bestanddele saam. Vryf ...
Read moreRooibos Sjokokladekoek
Rooibostee-sjokoladekoek 250 ml warm Instant Rooibostee (1 t op 250ml water) 125 ml kakao 4 ekstra-groot eiers, geskei 375 ml suiker 125 ml olie 5 ml vanieljegeursel 450 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 2 ml sout Versiersel 1/2 pakkie sjokoladekitspoeding 1 blik karamelkondensmelk 250 ml rooMVoorverhit die oond tot 180 ...
Read moreKonfyt Vierkante
Wat het jy nodig: 1 1/2 kop witsuiker 1 kop sagte botter 4 1/2 kop koekmeel 4 tl bakpoeier 1 tl vanilje geursel 2 groot eiers handjie vol korente Fyn Gerasperde Suurlemoenskil, so 2 eetlepels vol 1/2 kop marmelade konfyt 1 koppie appelkoos konfyt Voorverhit oond by 180 C ...
Read moreAvokadopeer Broodjie
Bestaddele: 250g Koekmeel 2 groot eiers 150 ml Bruinsuiker 1 Kop karringmelk of bulgrians joghurt 1 lekker groot Avokadopeer, fyngedruk 1en halwe teelepel koeksoda 1 teelepel bakpoeier knippie sout halwe teelepel chilli poeier halwe koppie fyngemaakte neute 2 teelepels sesame/ poppy saad, opsioneel So gemaak: 1. Meng al jou droe ...
Read moreTAMATIE-EN-UIE BROODJIE
TAMATIE-EN-UIE BROODJIE – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 1 x 500 g bruismeel 1 pakkie tamatie-en-uie-sop of tamatieroomsop 2-3 repe swoerdlose spekvleis, gekap 1 ui gekap 15 ml kookolie 1 x 500 ml houer karringmelk Voorverhit oond tot 180° Meng bruismeel en soppoeier Braai spek en ui in verhitte ...
Read moreChakalaka Broodjie
CHAKALAKA BROODJIE – (kan ook muffins maak) 500 ml koekmeel 10 ml bakpoeier sout & peper na smaak 4 eiers 410g Chakalaka (matige geur / sterker geur indien verkies) 125 ml Cheddar kaas gerasper Voorverhit oond tot 180° Sif droë bestandele saam Klits eier & chakalaka Meng eier mengsel met ...
Read more