Tuisgebak Mariebeskuitjies

2010-09-17
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 3
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

3 People rated this recipe

1,860
Related Recipes:
  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

  • Sjokolade Hawermout Rots Koekies

  • Fluweel Koekies

  • Heuning Speserye Koekies

  • Energiestafies

 

1 koppies mielieblom
9 koppies koekmeelblom
3 koppies botter
1 tl sout
1 koppie melk
3 koppies suiker
2 tl koeksoda

Voorverhit oond tot 200 grade Celcius

Plaas koeksoda, suiker & melk in kastrol, brin tot kookpunt
Roer vir een minuut as dit begin opbruis & haal dit af en laat afkoel.
Sif saam koekmeel, mielieblom en sout.
Vryf botter met vingers in meelmensel in.
Gooi afgekoelde, mengsel by, meng goed.
Maak bolletjies, rol plat met koekroller so 3mm dik
Prik elke koekie met tandestokkie
Plaas op gesmeerde bakplaat
Bak tot bruin.

 

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!