Kerrie Sult

2014-11-13
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 26
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

26 People rated this recipe

8,736
Related Recipes:
  • Traditionele Melksnysels

  • Japtrap Biltong

  • Oondgebakte Skaapkop

  • Kaiings met Mieliepap

  • Stampmielies en Bone met Spek

Die is n heerlike “Curry Brawn” resep wat ek uit my skoonma Anna  Greenberg se resepte boek gaan krap het. Dis heerlik en verskriklik maklik.
4 Varkpote – skoon gemaak
‘n stuk skaap blaarpens skoon gemaak

1.5kg beesskenkel vleis
5 groot uie, gekap
400 ml asyn 30ml matige kerrie poeier
15 ml borrie
15ml sout of na smaak
2ml peper
Plaas die pote, pens en skenkel vleis in n groot diep kastrol met n dik boom. Voeg die res van die bestandele by asook genoeg water om die vleis mee te bedek. Sit die deksel op en kook totdat al die vleis van die bene val. Laat dit afkoel tot lou, verwyder al die bene. Maal al die vleis fyn en voeg by sous in kastrol. Voeg nog kookwater by as die sous te min is. Laat dit opkook en proe of daar genoeg sout en kerrie in is. Giet die mengsel in reghoekige of vierkantige bakke en plaas in die koelkas om te stol. Dit is na n paar uur reg vir gebruik.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!