Loader

Staan Ribbetjie

2018-01-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.6 / 5)

4.6 5 21
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

21 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Lewer op n stokkie

  • Tamatie Bredie

  • Snoek Koningskos oor die kole

  • Sondagmiddag Lamsboud

  • “Flamed Grill” T-Bone

Staan en sit kuier om die vuur en staar vir die vlamme lekkerte, maak tyd vir die een

1 Lams/skaapribbetjie
125 ml Suurlemoensap
Sout en Peper
Toeknyprooster

Maak seker die bene aan die bokant hegkant van die ribbes is gekraak (deur gekeep)
*Opsioneel – Sny die vetkant met n skerp met in blokkies so 1cm diep
Vryf goed met suurlemoensap
Plaas rib in toeknyprooster
Maak ‘n lekker hout vuur sodra jy reg is om te begin braai, die vuurtjie hoef nie groot te wees nie, want jy gaan heeltyd ‘n houtjie of twee bygooi, sodat jy heeltyd vlamme het

Maak die rib regop in ’n rooster langs die vuur regop staan. beenkant vuur se kant toe gedraai so 30-50 cm weg van die vlam af weg
Gebruik jou eie skatting om nader of weg te skuif van die vlamme
Braai vir 30 min; draai vetkant na onder, braai en draai so elke 30min om
die beurt; als gaan afhang die grootte en dikte van die ribbetjie, so tussen 2 tot 3 ure se braai

Gooi sout en peper so wanneer ribbetjie amper reg is om af te haal, die laaste twee klaprooster omswaaie
Verwyder ribbetjie uit rooster, plaas op broodplank, beenkant na bo en sny tussen ribbietjies af, as jy nog bietjie kole het, kan jy met die laaste bietjie vet klaarspeel en goudbruin uitbraai

Geniet hom !

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!