Loader

Recipes With Course: Gebak Koekmeel

Kaas en uie beskuitjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

500ml koekmeel 4ml sout 2ml rooi peper as jy wil bietjie meer 1pakkie wit uie sop 6ml bakpoeier 120ml stork bake 300ml kaas gerasper 2 eier gele 100ml yswater. Voorverhit oond 190 C Metode. Sif al die droe bestandele behalwe uie sop in n mengbak gooi dan soppoeier by,vryf botter ...

Read more

Choc chip Koekies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

My choc chip resep ( dis eintlik n soetkoekie resep) 6 x 250ml (6k) Meelblom 3 x 250ml (3k) suiker 500gr botter 1 desert lepel Kremetart 1 desert lepel Koeksoda 5 eiers 3ml (1/2 t)sout Metode: Meng droe bestandele. Vryf botter in droe bestandele. Klits die eiers en gooi by ...

Read more

Magic Bars

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

“magic bars” is dit inderdaad… 12 spek repies 4 kop pretzels 1 1/2 kop botter – gesmelt 3 el suiker 1 kop donker sjokolade “choc-chip” 1 kop Peanut “choc-chips” (as jy nie kan kry nie, 1 kop neute of peanuts – of gemeng as plaasvervanger) 3 kop aartappel skyfies, enige ...

Read more

Suurlemoenmeringue-Pankoek

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Hier is n koek uit die boonste rakke. Vinnig om te maak, het hom by n vriendin gekry. Die koek het n koeklagie met n suurlemoentert-bolagie. Die resep kom oorspronklik van Joye Cilliers van Hermanus. Koek 500 ml koekmeel 250 ml suiker knippie sout 10 ml bakpoeier 125 g margarine ...

Read more

Kersfees Botterkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Lekker Kersfees sjokolade gedipte botterkoekies saam ouma gebak vandag, ek deel graag die lekker oudtydse botterkoekie resep met julle . Sommer lekker maklik en heerlik..!! 4 koppies koekmeel 3 teelepels bakpoeier 1 en halwe kop witsuiker halwe blok botter (250 gram ) lekker koud in blokkies gesny 3 eiers mespunt ...

Read more

Karringmelk – Rosynebrood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

het vandag die broodjie gebak, moes hom met julle deel. Hierdie broodjie is ‘n wenner,,,!! 1 x 500g pakkie bruismeel 1 koppie pitlose rosyntjies 1 boksie karringmelk 2 x el suiker 2 x tl teelepels bakpoeier mespunt sout Stel oond 180ÂșC. Sif droog bestanddele saam, meng suiker saam, gooi rosyne ...

Read more

Oats en Piesang Rots Koekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (2 / 5)

Dis die maklikste, lekkerste koekies
 koppie botter koppie witsuiker, 3 medium groote , baie ryp piesangs 2 groot eiers, 2 kop koekmeel, tl bakpoeier, tl kaneel, mespunt koeksoda, mespunt neutmuskaat, knyp sout, 2 kop rou oats Room botter en suiker tot mooi lig. maak piesangs fyn , roer deur. Klits ...

Read more

Anys Beskuit

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Onthou dae Anys Beskuit 2.5 kg koekmeel 15 ml sout 3 x 10 g pakkies kitsgis 250 ml anys saad – jy kan minder gebruik 250 g gesmelte botter 1 x 397 g blik kondensmelk louwarm water Meng die koekmeel, sout, gis en anys. Meng botter / kondens melk saam ...

Read more

Soetkoekies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Ma se soetkoekies Altyd ‘n Wenner
. Die beste soetkoekies ooit….. Wat het jy nodig: 6 kop koekmeel 1 tl koeksoda 2 tl fyn gemmer 1 tl fyn pypkaneel Âœ tl neutmuskaat 1 tl fyn naeltjies 1 tl kremetart 2 kop botter (1k botter en 1k varkvet as jy het) 4 ...

Read more

Marmite en cheddar muffins

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

lekker vinnig om te maak, my kinders verslint hulle: 1 koppie koekmeelmeel 2 tl bakpoeier knypie sout mespunt rooipeper driekwart vol koppie volroom melk 1 en 1/2 koppies gerasperde kaas 4 tl vol marmite halwe blok botter – 250g in lekker groot bak , meng droe bestanddele saam. gooi kaas ...

Read more