Loader

Spek en Mieliebroodjie in n blik

2013-06-27
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3 / 5)

3 5 2
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

2 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Melktert

  • Bobotie

  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

Heerlik saam enige maaltyd…!!

Bestandele:
250 g spek, gekap
410 g-blik mieliepitte, gedreineer
60 ml pietersielie, gekap
250 ml koekmeel
50 ml suurroom
5 eiers
2.5 ml sout
swartpeper na smaak
5 ml bakpoeier

Metode:
Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit dan op kombuispapier. Gooi die orige bestanddele by en meng deur.

Smeer n groot konfytblik met botter en voer die blik met gesmeerde bakpapier uit. Gooi die blik driekwart vol met die beslag. Bedek dit met foelie en bak dit in n voorverhitte oond van 180 grade celcius, vir 30-45 minute.

Keer die brood uit, sny dit in dik snye en sit dit voor saam met botter en gerasperde kaas. @*Boerekos Kookengeniet Facebook*

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!