Rooi mengeldrankie

2007-05-24
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

695
Related Recipes:
  • Zoerdoef

  • Ys-Melkkoffie

  • Roomyskoffie

  • Warm sjokolade

  • Bloody Mary

ysblokkies
2 bottels rooiwyn, verkoel
45 ml sjerrie
skil van 1 suurlemoen
strooisuiker na smaak
350 ml sodawater, yskoud

Plaas n groot mengbak in n bak met die ysblokkies en giet die rooiwyn daarin.

Voeg die sjerrie, suurlemoenskil en suiker by.

Haal die skil uit net voor dit geskink word en voeg dan die sodawater by.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!