Loader

Rolo-Milo Muffin

2013-06-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.5 / 5)

4.5 5 4
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

4 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Spesery Sjokoladekoekies

  • Wortelmuffins met roomkaasversiersel

  • Piesang en Amarula Kolwyntjies

  • Milo-koekies

  • Biltong en Kaas Rots Beskuitjies

…. o soete sondes… .!!

1½ koppies milo poeier
1 pakkie rolo sjokolade lekkers
1 ½ koppie bruismeel
1 ½ koppie volroom melk
5 el botter – gesmelt
1 groot eier geklits
½ koppie melk (gewone) sjokolade gebreek
½ koppie wit sjokolade, gebreek

Voorverhit oond 200°C

Sif koekmeel , gooi wit en bruin sjokolade stukkies by.
Smelte botter, ggoi melk en milo, meng tot net gemeng, en gooi by die bruismeel en wit sjokolade, sit geklitste eier by roer goed deur. berei muffin pan met “spray & cook” , sit muffin linners in.
Skep eetlepels vol beslag in muffin pan, sit rolo in die middle van die rou deegbeslag,
Bak 20 min tot mooi bruin, toets met pen.
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!