Suurlemoen en Heuning Karamel Patats

2018-06-05
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (4.1 / 5)

4.1 5 18
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

18 People rated this recipe

12,532
Related Recipes:
  • Kool en Bully Beef Roerbraai

  • So by my Kool

  • Soet Karamel Patats

  • My “Spur style” Uieringe

  • Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Daar is darem min dinge so lekker soos ‘n lekker soet patat, hartskos. Heerlik saam Varkvleis, Snoek of Lamsboud

3 groot Patats, geskil en 2cm skywe opgesny
125 ml heuning
2 el opgehoopte botter
1 el suurlemoensap
mespunt fyn gemmer
kookwater
.
Plaas patatskywe, botter, heuning, suurlemoensap en fyn gemmer saam in een kastrol
Voeg net genoeg kookwater by om patats te dek
Plaas deksel op en kook stadig tot sag en stroopwater verdamp
Draai hitte laag, potbraai in stroop ( moenie roer nie) tot goudkleur karamel tameletjie
Hou maar dop dit brand vinnig aan
Bedien dadelik

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!