Loader

Recipes With Course: Bygeregte

Vriendskap’s Piesangslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

‘n lekker piesang slaai resep!! Hier Ella Forster se weergawe:…. Piesangslaai. 1 bakkie room,styf geklits.. 2 bakkies appelkoos jogert.. 1 tl vanilla.. 15 piesangs in skyfies gesny.. Maak so; Meng die jogert met die styf geklitste room,voeg vanilla by..voeg die piesangs by en roer deur…heerlik…!! @*Ella Forster* facebook/ Boerekos Kookengeniet. ...

Read more

Magda se Oemf Piesangslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Magda se oemf piesangslaai Het sopas n piesangslaai met n oemf gemaak. 5 piesangs geskil en gesny. Caramel treat 5 eetleppels. 5 eetleppels mayonaise. 1 teelepel suurlemoensap wipcream in blik bietjie vir bietjie om caramel glad te maak. Meng als en meng met piesangs! Jammmmmy!Kan ook as n poeding voorgesit ...

Read more

Biltong en Roomkaas Truffels

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

Wat het jy nodig: 100 g sout beskuitjies, salty cracks, enige geur- lekker fyn gekrummel 230g maaskaas ½ kop poeier biltong, wild of bees, 1 kop biltong poeier x-tra vir rol 1 medium ui, baie fyn gesny handvol gekapte basielie, droog ook as jy nie vars het nie 1tl heel ...

Read more

Pepperoni en Kaas Wiele

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Sommer baie maklik… en lekker…!! Jy het nodig: 1 pakkie deeg – by supermark peperoni snytjies gerasperde kaas 1 eier knoffelsout Nou so gemaak: Rol die deeg lekker plat op meel oppervlak, deel in 2 of 3 gelyke dele., plaas peperonie snytjies mooi eweredig op uitgerolde deeg, sprinkel genoeg gerasperde ...

Read more

Toutrek Kaasrolletjies

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Heerlik vir Braaivleis 1 pakkie deeg – supermark kaas in blokkies gesny koppie suurroom 1/2 koppie bruinsuiker Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom ...

Read more

Mieliebrood in ‘n shopping bag

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

Probeer gerus weer die broodjie vir jou volgende potjie of braai: Bestanddele 1 kg koekmeel 2 eet lepels sout Half koppie suiker 1 pakkie kits gis (anchor dry yeast) 1x 410 g sweetcorn pit mielies 1x 410 g sweetcorn cream style mielies half koppie water So gemaak: Meng al die ...

Read more

Spek en Mieliebroodjie in n blik

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

Heerlik saam enige maaltyd…!! Bestandele: 250 g spek, gekap 410 g-blik mieliepitte, gedreineer 60 ml pietersielie, gekap 250 ml koekmeel 50 ml suurroom 5 eiers 2.5 ml sout swartpeper na smaak 5 ml bakpoeier Metode: Braai die spek in hulle eie vet in n braaipan tot bros en dreineer dit ...

Read more

Ertjieslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

…. eenvoudig maar heerlik !! 4 koppies gevriesde ertjies 1 ui, baie fyn gekap koppie vol ham – blokkies opgesny halwe koppie kaas – blokkies gesny Cross & Blackwell Mayonaise Kook die ertjies tot net gaar .Laat goed afkoel Meng alles saam met genoeg mayonaise sodat lekker klam is Plaas ...

Read more

Kerrie Noedelslaai

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

Kerrie Noedelslaai Dit is ‘n treffer met enige ete. Dit is op sy lekkerste indien dit oornag in die yskas gestaan het. Bestandele: 1 x 500g Gaar Noedels 1 x Groot Groen Rissie fyngekap (green pepper) 1 x Groot Ui fyn gekap 250 ml Tamatie Sous 125 ml Asyn 125 ...

Read more

Warm Gemengde Groente Bykos

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.6 / 5)

Bedien Gesin van 3 1/2 Pak Country Crop (Mcain werk goed) 1 x Blikkie suur room / (vars room gemeng met biki melk en mayonaise werk ook) Sout en peper na smaak 1 Eet lepel botter Plaas groente in n mikrogolfbare oondbak met deksel, gooi +- 200ml water in – ...

Read more