Pepperoni en Kaas Wiele

2013-06-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

912
Related Recipes:
  • Piesang en OBS Broodjie

  • Kaas en Kruie Broodjie

  • Peri-Peri Polonie Poffertjies

  • Flou val Toebroodjie

  • Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Sommer baie maklik… en lekker…!!

Jy het nodig:
1 pakkie deeg – by supermark
peperoni snytjies
gerasperde kaas
1 eier
knoffelsout

Nou so gemaak:
Rol die deeg lekker plat op meel oppervlak, deel in 2 of 3 gelyke dele., plaas peperonie snytjies mooi eweredig op uitgerolde deeg, sprinkel genoeg gerasperde kaas bo-oor , sprinkel goed met knoffelsout, rol mooi op. smeer met geklitse eier en bak in oond 180 g vir so 20 min tot goudbruin… sny op in wiele… geniet…!!
.

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!