Ertjieslaai
2013-01-02- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3.5 / 5)
10 People rated this recipe
8,978Related Recipes:
…. eenvoudig maar heerlik !!
4 koppies gevriesde ertjies
1 ui, baie fyn gekap
koppie vol ham – blokkies opgesny
halwe koppie kaas – blokkies gesny
Cross & Blackwell Mayonaise
Kook die ertjies tot net gaar .Laat goed afkoel
Meng alles saam met genoeg mayonaise sodat lekker klam is
Plaas in yskas paar uur of tot lekker koud