Loader

Toutrek Kaasrolletjies

2013-06-28
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.6 / 5)

3.6 5 7
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

7 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

Heerlik vir Braaivleis

1 pakkie deeg – supermark
kaas in blokkies gesny
koppie suurroom
1/2 koppie bruinsuiker

Maak die deeg bolletjies, vou blokkie kaas binne in toe
Gooi helfte van die suurroom onder in pan, strooi bruinsuiker op… rangskik die bolletjie mooi tot pan vol is, gooi ander helfte suurroom oor.

Bak by 180 g vir + – 20 min tot goudbruin

Bedien warm…laat elkeen die broodjie tou-trek uitmekaar…!!
.

Recipe Type: Tags: , , , , , , , Ingredients:

Comments (3)

  1. posted by Heather on November 15, 2014

    Watter soort deeg word benodig vir die resep?

    • posted by JPetro on November 15, 2014

      Jy kan klaargemaakte brooddeeg by Spar of supermark kook. Jy is natuurlik welkom om wit brooddeeg self aan te maak, baie moeite, tydsaam maar lekker..!! Geniet !!

  2. posted by Bets on November 22, 2014

    Lekker resepte

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!