Loader

Recipes With Course: Bygeregte

WALDOLF SLAAI

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.3 / 5)

WALDOLF SLAAI – Luzette Liebenberg Jackson –  via facebook 2 uie (gesnipper) 1 greenpeper (in blokkies) 250 g sampioene (in skywe) 1 fyngesnyde slaaiblaar 4 groot worteels (fyn gerasper) 1 blik (410 g) pit mielies (gedreineer) 500 ml bevrore ertjies Kaas blokkies 1 blik pynappels (blokkies en gedreineer) 100 ml ...

Read more

GEMENGDE MIELIEPAP

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

GEMENGDE MIELIEPAP – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 125 g mushrooms 2 blokkies hoender aftreksel 250 ml gemengde groente 50 ml margarien 750 ml water 625 ml mieliemeel 125 ml gerasperde cheddar kaas Kook gekapte mushrooms, gemengde groente en hoender aftreksel in die water, voeg dan botter by Voeg ...

Read more

Spruitkool Slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele 300gr spruitkool (brussel sprouts) 3 groot wortels 1 koppie mayonnaise 3 teelepels heuning 2 teelepels duitse mosterd 1 teelepel tabasco sous sout en peper na smaak   Kerf spruitkool fyn, skil en rasper wortels, meng met kool en gooi in ‘n slaaibak. Meng die res van die bestanddele goed ...

Read more

Mash vir vol tjol klein seuntjies!

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Ben 10   –   Mash vir vol tjol klein seuntjies! Bestanddele 4 groot aartappels geskil en in stukke gesny 4 groot murgpampoentjies (groen) in stukke gesny skil aan 1 ui fyn gekap 100gr botter melk sout en peper   Kook aartappels en murgpampoentjies tot sag, dreineer. Braai uie in ...

Read more

Spek Pynappel Kebabs

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele Repies (streaky) bacon ~ spek vars of geblikte pynappel stukkies Sparerib marinade (Steers marinade werk lekker)   Rol 1 spek repie om elke stukkie pynappel, ryg op sosatie stokkies tot vol. Verf liggies aan albei kante met marinade, rooster tot bros oor kole by die volgende braai of rooster ...

Read more

Smul lekker blomkool en broccoli slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

  Baie lekker saam met braaivleis! Ietsie anders as die gewone aartappel slaai ens. Bestanddele 1 klein kop blomkool 1 klein kop broccoli 2 50gr gevriesde soetmielies (sweetcorn) 250gr gevriesde ertjies 1 klein ui fyn gekap Vir sous 1 koppie mayonaise 1/4 koppie kondensmelk of bruinsuiker 2 teelepels mostert (ek ...

Read more

Rin Tin Tin Broodjie

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Bestanddele: 6 skoon lee blikkies 1 kg bruismeel 10 ml sout 2 blikkies bier So gemaak: Voorverhit oond tot 190°C Sif die bruismeel en sout saam. Voeg die bier by en meng goed met ‘n houtlepel. Smeer 6 leĂ« skoon blikkies  goed met botter Verdeel die deeg in gelyke dele ...

Read more

BILTONG PATEE

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.3 / 5)

BILTONG PATEE 1 Ui Gekap 1 Knoffelhuisie, gekneus Bietjie olie 1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny 500 Ml Fyn biltong 1 Bakkie Laevetmaaskaas œ Koppie Laevetmayonnaise 2 Eetl Vars pietersielie, gekap Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskyend en voeg sampioene by. Roerbraai tot sampioene sag is. ...

Read more

Anderste slaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Ietsie anders as die allerdaagse ou slaaie, die is heerlik !   2 blikke French Cut groenbone, gedreineer 2 groot avokado’s 1 uie, baie fyn gekap 3-4 groot e mayonaise sout en peper na smaak Sny avo’s in stukke Meng met gedreineerde blikkies groenbone en gekapte uie Meng mayonaise in ...

Read more

gou-gou broodjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

  Vinnige min moeite gesondheid….. 500 ml Volkoring meel 250 ml Koekmeel 50 ml Bruinsuiker 80 ml Sonneblomsaad 200 ml Rosyne 50 ml Sesamesaad 5 ml Sout 8 ml Koeksoda 500 ml Karringmelk 1 eier geklits Stel oond op 180°C. Meng alles saam, skep in gesmeerde broodpannetjie en bak 1 ...

Read more