Loader

Recipes With Course: Bygeregte

Groentepastei

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.7 / 5)

1kg gestoomde/gekookte, gemengde groente 1houer(250ml) suurroom 1houer(250ml) maaskaas pakkie wit uiesop medium ui, gekap en gebraai 3 eiers, geklits 1 kop Cheddar-kaas, gerasper Meng room, soppoeier en geklitste eier. Voeg helfte van die kaas by en meng liggies. Voeg gebraaide ui by. Dreineer groente en meng met maaskaas. Skep in ...

Read more

Gestoofde Mieliebrood

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

  Al die Mieliebrood resepte bevat koekmeel. Hierdie een is sonder meel. Dit is ‘n fantastiese resep. Ek gebruik ‘n lee 1kg koffieblik, en dit werk uitstekend. Gebruik ‘n bliksnyer om die koffieblik se rand te verwyder. 500ml gemaalde vars mieliepitte (die mielies moet nog melkerig wees) 2 eiers 2 ...

Read more

Ria se Katkoppe

forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

Katkoppe – Via Facebook – Ria N. Pieterse – Dis lekker as padkos ook…maar ook warm soos ‘n boerepastei met ‘n beker boeretroos daarby .. Vra jou slagter om vir jou varkvleis te maal…of gebruik gelyke dele vark en beesmaalvleis, voeg knippie naeltjies, neut, koljander, sout en peper, oreganum, gekerfde ...

Read more

Slappap Poffertjies

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

Baie lekker vir apteit- wekkers voor braaivleis… Maak ‘n  stywe slap pap 1 kop Mieliemeel 3 kop water Bestanddele: 2 kop Slap pap 2 kop Koekmeel 2 kop Gerasperde kaas 4 teel Bakpoeier 2 eiers halwe teelp rooipeper (Cayene peper) kwart teelp mostertpoeier Knippie sout aromat Meng alles saam, behalwe ...

Read more

Skooma Patats

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

2-3 groot patats , in dik skywe gesny sout na smaak 2-3 eetlepels suiker Âœ koppie geblikte fyn pynappel 2-3 eetlepels margarien 1 eetlepel margarien Âœ koppie gekapte dadels kwart koppie brandewyn Sny patats in skywe.  Kook sag in ‘n klein bietjie water. Wanneer gaar, gooi oortollige water af. Voeg ...

Read more

Avo , neut en Spekslaai

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

1 pak gemengde slaaiblare 6 sprietuie, in ringe gesny met groen lowwe 8 repe swoerdlose streepspek 4 snye witbrood sonder korsies 1 groot, ryp avokado 125 ml pekanneute, grof gekap 125 ml Franse slaaisous Breek die slaaiblare in kleiner stukkies en plaas in die slaaibak saam met die gesnyde sprietuie.  ...

Read more

Groenboontjie en Piesang kerrie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Hierdie kan as ‘n bykossie geniet word, of selfs ‘n warm slaai voorgesit word.. Benodighede: laat 60 gm sultanas vooraf week in 25 ml witwyn vir 4 ure 500 gm groenbone – gekerf 1 ui ringe gesny 12,5 ml olie sout 12,5 ml kerriepoeier 25 ml appelkooskonfyt 37,5 ml asyn ...

Read more

Goue Patat in lemoendoppies

Recipe Type: Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

Benodighede: 3 groot lemoene 1/2 skil van lemoen gerasper 3 med grootte patats 45 ml vars room 45 ml sherry 4 eetl botter pypkaneel So gemaak: Sny lemoene in halwes. Krap lemoen versigtig uit dop uit, hou die doppie eenkant. Skil en sny patats in blokkies, kook tot net sag, ...

Read more

KOMKOMMER SPANSPEKSLAAI:

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

1 spanspek 2 groot  tamaties of hanvol klein tamaties 1 groot komkommer 1 eetlepel gekapte pietersielie l gekapte grasuie en kruisement 4 eetlepels bruin-wynasyn sout en swartpeper strooisuiker 8 el, olyfolie Sny die spanspek middeldeur, verwyder die saad en skep die vleis uit met ‘n groentesnyer of sny dit in ...

Read more

Sweet & Spicy Noedels

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

“SWEET & SPICY” NOEDELS – Luzette Liebenberg Jackson – via facebook 500 g noedels 1 greenpeper (blokkies) 1 blik gedreineerde appelkooshalwes in blokkies gesny pakkie “Sweet & Spicy” sous – knorr   Berei noedels volgens aanwysings op pak Meng greenpeper, appelkoos stukkies en sous by noedels

Read more