Lui vrou eenpot

2008-07-29
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (3.8 / 5)

3.8 5 6
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

6 People rated this recipe

13,894
Related Recipes:
  • Hoender “Strip-Sub”

  • Koffie-Cola Hoendervlerkies

  • Kerriehoender Frikkadelle

  • Blinkbek Goue Hoenderdye

  • Kerriemayo – Hoenderborsies

1 pak rou fatti & moni’s macaroni
1 kg hoender porsies ontvries
1 pakkie minestrone sop
1 groot ui
3 middelslag aartappels
1 of 2 knoffel huisies

Metode
1. Bespuit of smeer oondvaste pyrex bak met olie of margarien.
2. Braai hoender porsies tot ‘n goudbruin maar nie gaar. (Hoender kan vooraf gegeur word met sout en pepper)
3. Plaas rou macaroni in die bak en sit hoender porsies bo op macaroni.
4. Kerf die ui, knoffel fyn en plaas bo oor hoender.
5. Skil aartappels sny in skywe en plaas in bak.
6. Meng nou die minestrone sop met koue water (750ml) en gooi bo-oor al die bestanddele.
7. Bak in oond vir 1 uur op 180 grade C.

Bedien saam met blaarslaai – heerlik

 

Recipe Type: Tags: , , ,

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!