Loader

Recipe Skill Level: Moeilik

Boerbrood Suurdeeg Plantjie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Niks so nostalgies soos om daai warm broodkorsie met botter te eet sodra hy uit die oond kom nie , As jy eers eenmaal tyd afgestaan het vir die een, sal jy nooit weer brood koop nie Let op om so akkuraat as moontlik af te meet, jy sal sien ...

Read more

Toeka se Wildswors

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4 / 5)

Tuisgemaak, beter kry jy hom nie. As jy so gelukkig is om ‘n Wildsboudjie in die vrieskas te hê, en lief is om vleis te bewerk, dan is die een vir jou.  Wildswors uit Toeka se dae, sonder fieterjasies. 2 kg Springbok/Kudu of enige Wildsboud – binneboud – blokkies gesny ...

Read more

Spitbraai – voorbereiding en marinades

forkforkforkforkfork Average Rating: (3.9 / 5)

Lam, Speenvark, Bosvark, Klein wildsbok, en Pluimvee …noem dit, doen dit…!! VOORBEREIDING VAN KARKAS Gebruik 5 ml sout en 1 ml vars gemaalde swartpeper per kg vleis. Vryf helfte van die sout en peper aan binnekant van karkas. Hou res van mengsel om karkas naby die einde van roostertyd aan ...

Read more

Klapper Malva Lekkers

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.5 / 5)

BESTANDELE Suikermengsel: 2 K Suiker 1 Eierwit Knippie Sout 1t Vanielje . Meng alles mooi saam, .60ml Gelatien en  60ml Kouewater moenie klits nie) 250ml Kookwater **Strooi kapper uit op `n pan Maak bruin in die oondMeng gelatien met koue water dan met kookwater. Gooi gelatien mengsel by suikermengsel en klop 20min ...

Read more

Boston Brood

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.7 / 5)

DAAGLIKSE BROOD ~ Boston Brood * 120 g koekmeelblom (250 ml) * 120 g mieliemeel (250 ml) * 2 ml sout * 17 ml bakpoeier * 2 ml koeksoda * 5 ml fyn kaneel * 5 ml fyn gemmer * 2 ml neutmuskaat * 130 g volkoringmeel (250 ml) * ...

Read more

Lamsnekbredie

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.8 / 5)

Lamsnekbredie ~ deur: chefsharkie 15 ml olie 15 ml botter 12 lamsnekskywe 3 groot uie, in ringe gesny 4 knoffelhuisies, gekap 6 groot, ryp tamaties, geskil en gekap sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 5 ml gedroogde basiliekruid 5 ml gedroogde tiemie 15 ml bruinsuiker 375 ml vleisaftreksel 6 aartappels, ...

Read more

Pynappel Sjerrie Yskastert

Recipe Type:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

Lekker, lekkerder, lekkerste smul die!! 1 pakkie tennisbeskuitjies appelkooskonfyt 200 ml sjerrie 1 pakkie suurlemoenjellie koppie kookwater 1blik kondensmelk 440g fyn pynappel *geklopte room vir versiering 1 flake ~ gekrummel Smeer tennisbeskuitjies met appelkooskonfyt en plaas 2 opmekaar soos toebroodjies Pak in diep vierkantige bak. Besprinkel die beskuitjies “toebroodjies” goed ...

Read more

Koeksisters

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

Ek gebruik al die resep vir n redelik tyd, en is heerlik. Ek het die resep in twee dele gesit, siende dat die no 1 so 48 klein koeksister maak, en no 2, gebruik wanneer ek vir n Bazaar maak…. Koesisters 1 4 k meel 1tl sout 6 tl bakpoeier ...

Read more

Ouma se doekpoeding

Recipe Type: , Cuisine:
forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

1 koppie suiker 1 koppie botter 3 eiers 2 eetlepels appelkooskonfyt 4 koppies meelblom 1 teelepels elk naeltjies (fyn), kaneel, gemmer ensout 3 teelepels koeksoda 1 koppie elk sultanas, korente, versuikerde skil, pitlose rosyne en melk koppie warm water, afgekoel 2 eetlepels brandewyn Sif meelblom,nealtjies, gemmer, kaneel en sout saam. ...

Read more

Outydse Mosbolletjies

Recipe Type: ,
forkforkforkforkfork Average Rating: (3.6 / 5)

Regte, egte outydse resep – maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g ...

Read more
Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!