BILTONG PATEE
2011-03-25- Cuisine: Boerekos Resepte
- Course: Bygeregte
- Skill Level: Maklik
Average Member Rating
(3.3 / 5)
3 People rated this recipe
1,865Related Recipes:
BILTONG PATEE
1 Ui Gekap
1 Knoffelhuisie, gekneus
Bietjie olie
1 Pakkie Sampioene, in skyfies gesny
500 Ml Fyn biltong
1 Bakkie Laevetmaaskaas
½ Koppie Laevetmayonnaise
2 Eetl Vars pietersielie, gekap
Soteer ui en knoffel in olie tot sag en deurskyend en voeg sampioene by. Roerbraai
tot sampioene sag is. Laat afkoel. Kap uiemengsel in voedselverwerker tot redelik
glad. Voeg oorblywende bestanddele by en verwerk tot goed gemeng. Skep in
geskikte bak of in twee of drie kleiner bakkies en verkoel. Sit saam met
soutbeskuitjies of kaasstrooitjies voor.
Comment (1)
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
posted by Helena van Wyk on November 26, 2015
Baie lekker