Loader

Grondboontjiebotter Broodjie

2010-06-12
Average Member Rating

forkforkforkforkfork (5 / 5)

5 5 1
Rate this recipe

fork fork fork fork fork

1 People rated this recipe

Related Recipes:
  • Karringmelk-en-kruiebrood

  • Maklike Roosterkoek

  • Piesangbrood

  • Bierbrood

  • Ouma se ‘Maklike Hol Vetkoeke

 

2 k gesifte meel
¾ k grondboontjiebotter
½ k suiker
1 eier, goed geklits
2 t bakpoeier
¾ tot 1 k melk
1 t sout

1. Sif die droë bestanddele en die suiker saam.

2. Werk die grondboontjiebotter met ‘n vurk in.

3. Voeg die eier by en meng dit verder met ‘n vurk.

4. Voeg die melk by, meng dit goed en gooi dit in ‘n gesmeerde broodpannetjie.

5. Bak dit 50 tot 60 minute lank in ‘n matige oond by 180ºC .

Leave a Reply

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!